Moot Tennis
Villieria Tennis Klub, Moot, Pretoria
Villieria Tennis Club, Moot, Pretoria

Liga - Sosiaal / League - Social

Villieria tennisklub is in 1948 gestig.

Benewens tennis, reël die klub ook heelwat ander aktiwiteite soos spesiale toernooie. Die lede van die klub is soos ‘n groot familie wat daarvan hou om sosiaal te verkeer en hou dikwels na tennis op ‘n Saterdag ‘n bring en braai .    

Villieria tennis club is founded in 1948.

Apart from tennis, the club also organises several other activities such as special tournaments. The members of the club are like a big family and often have braais after tennis on a Saturday.
© Moot Tennis